Theodosius II van Bisantium

Theodosius II
Keiser van die Bisantynse Ryk

Bewind Januarie 402 – 1 Mei 408 (saam met Arcadius);
1 Mei 408 – 28 Julie 450
(alleen, met sy suster Pulcheria as regent van 408 tot 416)
Volle naam Flavius Theodosius Augustus
Dinastie Theodosius
Gebore 10 April 401 n.C.
Oorlede 28 Julie 450 n.C.
Voorganger Arcadius
Opvolger Marcianus
Eggenote Aelia Eudocia
Kinders Licinia Eudoxia
Vader Arcadius
Moeder Aelia Eudoxia

Theodosius II (Latyn: Flavius Theodosius Junior Augustus, Grieks: Θεοδόσιος Β'; 10 April 401 – 28 Julie 450) was die Bisantynse keiser van 408 tot 450. Hy was ook bekend as Theodosius die Jonge[1] en Theodosius die Kalligraaf.

Hy is veral daarvoor bekend dat hy die Theodosiese Wetboek uitgevaardig het en die Theodosiese Mure van Konstantinopel laat bou het.

  1. Gibbon, Edward. The Decline and Fall of the Roman Empire, Hoofstukke 32 & 34

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search